NEWS

SPAN AANKONDIGING:

STEVAL PUMAS vs GWK Griekwas | Vodacom Beker 2014 - Halfeindstryd

STEVAL PUMAS and GWK Griquas Team Announcement for Vodacom Cup 2014 Semi-Final clash

Dis een van daardie wedstryde waar almal in Mpumalanga hulle asems gaan ophou! Die STEVAL PUMAS breier Jimmy Stonehouse was glad nie geimponeer deur sy span se onvermoee om hulle by die vooraf beplande wedstryd plan te hou teen die WP verlede Vrydag aand in Nelspruit nie.

Stonehouse het die week aan die media gese dat hy bekommerd is oor die beserings wat van sy ster spelers soos Trompie Pretorius en Drew Van Coller uit die span gaan hou vir die belangrike wedstryd die naweek. Hy het gese dis weer een van daardie "do-or-die" wedstryde so die hele groep sal moet fokus en alles insit om deur die naweek se halfeindstryd te dring.

Jaco Bouwer kry die naweek die geleentheid om sy 100ste wedstryd in n PUMAS trui te speel. Hy sal van die bank af begin en beslis een van die hoogte punte wees in die harde losvoorspeler se loopbaan wees.

STEVAL PUMAS:
15. Coenie Van Wyk
14. JW Bell
13. Wilmaure Louw
12. Hennie Skorbinski
11. Ruwellyn Isbell
10. JC Roos
9. Snake Nyoka
8. Renaldo Bothma
7. Uzair Cassiem
6. Corne Steenkamp (Kaptein)
5. Marius Coetzer
4. Giant Mtyanda
3. De-Jay Terblanche
2. Jacques Momberg
1. Vincent Koch

PLAASVERVANGERS:
16. Frankie Hearne
17. Sabelo Nhlapo
18. RW Kember
19. Jaco Bouwer
20. Reynier Van Rooyen
21. Dewald Pretorius
22. Marcello Sampson

Hoof Afrigter: Jimmy Stonehouse
Span Bestuurder: Marius Van Rensburg
Assistent Afrigter: MJ Mentz
Span Doktor: Kobus Hugo
Fisioterapeut: Luzahn Louw

Die span van die GWK Griekwas lyk soos volg:

1. Steph Roberts, 2. Martin Bezuidenhout, 3. Ewald Van Der Westhuizen, 4. Jonathan Adendorf, 5. Hilton Lobberts, 6. Marnus Schoeman, 7. Jaco Nepgen, 8. Burger Schoeman, 9. Tian Meyer, 10. Francois Brummer, 11. Rocco Jansen, 12. Wayne Stevens (Kaptein), 13. Jonathan Francke, 14. Edries Arendse, 15. Gouws Prinsloo.

Plaasvervangers: 16. Simon Westraadt, 17. Janro Van Niekerk, 18. Stephan Greeff, 19. RJ Liebenberg, 20. Dustin Jinka, 21. Howard Mnisi, 22. Danie Dames.

Die wedstryd begin 19:00 hierdie Vrydag aand in die Mbombela Stadion in Nelspruit. Die PUMAS se Braai Park is beskikbaar teen geen koste nie en families, korporatiewe groepe en lede van die publiek word versoek om hulle gas braai's en piekniek mantjies te bring om n heerlike Laeveld Herfs aand saam met die PUMAS te kom geniet.

Kaartjie is beskikbaar by die LCBT Toerisme kantore in die Crossing Winkel Sentrum, Die Stadion en by Computicket.com op die internet.

Jay J Botes | PUMAS Kommunikasie | 8 Mei 2014

MAIN SPONSORS OF THE STEVAL PUMAS

steval
brutal
Rugged Wear
powerade

For the latest information on Fixtures & Results follow us on twitter @PumasRugbyUnion or LIKE us on Facebook www.facebook.com/PumasRugbyUnion.


Site developed & managed by sikhatsi.com | all rights reserved - sikhatsi.com