NEWS

SPAN AANKONDIGING:

PUMAS 2014 Coca-cola CRAVEN WEEK span | 5 June 2014

Barend Smith PUMAS Craven Week u18

FOTO: Barend Smit is een van die jongmanne wat dopgehou moet word gedurende die Coca-Cola Cravenweek in Middelburg.

Hier is die groep spelers wat gekies is om die Mpumalanga Rugbyunie te verteenwoordig gedurende die 2014 Coca-Cola Cravenweek. Baie geluk aan elkeen van die jongmanne.

PUMAS CRAVEN WEEK u18 SQUAD
1 SHONGWE BEKI - HOëRSKOOL BARBERTON
2 ENSLIN MARINUS - HOëRSKOOL NELSPRUIT
3 STEYN WIEHAN - HOëRSKOOL NELSPRUIT
4 JOUBERT IAN - HOëRSKOOL STANDERTON
5 BESTER DRIAAN - HTS MIDDELBURG
6 STEYNBERG CHRISJAN - HTS MIDDELBURG
7 KOTZENBERG BERNARD - HTS MIDDELBURG
8 SCHULD OSCAR - HOëRSKOOL NELSPRUIT
9 ENSLIN STEPHAN - HTS MIDDELBURG
10 MULLER JOUBERT - HOëRSKOOL LIGBRON
11 NKOSI SIYABONGA - HOëRSKOOL PIET RETIEF
12 NKOMO CYPRIAN - HOëRSKOOL MIDDELBURG
13 MHLONG TELVIN - HOëRSKOOL MIDDELBURG
14 NDLOVU MFUNDO - HOëRSKOOL STANDERTON
15 SMIT BAREND - HTS MIDDELBURG
16 VAN DER MERWE MARNUS - HOëRSKOOL NELSPRUIT
17 MASHABA CAUWEN - HOëRSKOOL GENERAAL HERTZOG
18 GROENEWALD RUAN - HTS MIDDELBURG
19 LE ROUX RIAAN - HOëRSKOOL NELSPRUIT
20 MATIAS MPUMELELO - HOëRSKOOL MIDDELBURG
21 MASUKU SIYABONGA - HOëRSKOOL PIET RETIEF
22 KHALISWHAYO SIYABONGA - HOëRSKOOL PIET RETIEF

Die Coca-Cola Cravenweek word hierdie jaar aangbied deur die PUMAS te HTS Middelburg vanaf 13 to 19 Julie 2014. Volg al die aksie op pumas.co.za gedurende die week. Gebruik die hashtag #CW2014.

Jay J Botes | PUMAS Kommunikasie | 5 Junie 2014

MAIN SPONSORS OF THE STEVAL PUMAS

steval
brutal
Rugged Wear
powerade

For the latest information on Fixtures & Results follow us on twitter @PumasRugbyUnion or LIKE us on Facebook www.facebook.com/PumasRugbyUnion.


Site developed & managed by sikhatsi.com | all rights reserved - sikhatsi.com